Wesgro

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wesgro is die organisasie wat toerisme, handel en beleggings in die Wes-Kaap bevorder.

In November 2018 het Wesgro sy wêreldwye veldtog Nerens Beter Nie (in Engels: 'Nowhere Does it Better') in Kaapstad begin met die doeleinde om reisigers weer te inspireer en Kaapstad weer "op die kaart te plaas" nadat die droogte die toerisme in die Wes-Kaap negatief beïnvloed het.[1]

Sien ook[wysig | wysig bron]

Impakte van toerisme

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. Palm, Kaylynn (19 November 2018). Wesgro launches global campaign to revive CT tourism (Engels). EWN. URL besoek op 30 Julie 2019.

Bibliografie[wysig | wysig bron]