Westcliff-on-Sea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Westcliff-on-Sea
Ligging van Westcliff-on-Sea op 'n kaart (Essex)
Westcliff-on-Sea
Westcliff-on-Sea
Koördinate: 51°32′9″N 0°44′49″O / 51.53583°N 0.74694°O / 51.53583; 0.74694Koördinate: 51°32′9″N 0°44′49″O / 51.53583°N 0.74694°O / 51.53583; 0.74694
Land Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk

Westcliff-on-Sea is 'n woonbuurt van die kusdorp Southend-on-Sea, in die Engelse graafskap Essex. Die woonbuurt is sowat 55 km (34 myl) oos van Londen.