Wie laaste lag

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Wie Laaste Lag)
Jump to navigation Jump to search
Wie Laaste Lag
Regisseur Koos Roets
Produksieleier Philo Pieterse
Draaiboek Koos Roets
Met Eric Nobbs
Willie Esterhuizen
James Borthwick
Musiek deur Hennie Bekker
Kinematografie Tobie Swanepoel
Redigeerder Ronelle Loots
Ateljee Philo Pieterse Produksies
Uitgereik 26 Desember 1985
Speeltyd 1 uur, 23 minute
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Wie Laaste Lag is 'n Afrikaanse rolprent wat op 26 Desember 1985 uitgereik is.[1]

Genre[wysig | wysig bron]

Die rolprent is 'n komedie.

Hoofrolspelers[wysig | wysig bron]

Hester Bentley Helene Truter Jos Gordon Vorster

Storielyn[wysig | wysig bron]

Die rolprent handel oor 'n werknemer (Eric Nobbs) wat vir die Ontvanger van Inkomste werk en per ongeluk 'n geheime rekenaarkode ontsyfer. Hy kom op 'n reuse-slenter met staatsgeld af. 'n Gekullery waarby sy baas (James Borthwick) betrek word. Gewapen met dié plofbare inligting, verplaas hy die swendelaars se onregverdig verkreë winste na sy eie bankrekening. Wanneer sy baas hom stief behandel, begin hy die inligting, brokkie vir sappige brokkie, aan die pers uitlek.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]