Wikipedia:Bladsyverwydering/Cybatar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Cybatar[wysig bron]

Sperdatum:
20 Maart 2016

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder - baie onduidelik wat hierdie organisasie doen of gedoen het en daarmee nie ensiklopedies nie. Jcwf (kontak) 05:10, 20 Februarie 2016 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – indien die bietjie bykomende inligting vanuit die Engelse artikel oorvertaal word kan die verwydering dalk gestaak word, andersins het ek geen pyn met ’n verwydering nie. (Ek nomineer nie myself om hierdie vertaling te behartig nie.) Puvircho (kontak) 07:20, 20 Februarie 2016 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou - die artikel kort aandag, maar ek sien geen rede hoekom dit summier geskrap moet word nie. Groete. Frank (kontak) 07:38, 20 Februarie 2016 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou – Nadat die artikel deur Frank uitgebrei is, kan ons dit beslis behou. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 13:20, 20 Februarie 2016 (UTC)