Wikipedia:Bladsyverwydering/Ideologie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ideologie[wysig bron]

Sperdatum:
30 Augustus 2014

(besprekingsbladgeskiedenislogboeke)

  • Symbol delete vote.svg Verwyder:Die nuwe artikel Ideologie voldoen nie aan die minimumvereiste wat hoeveelheid inhoud betref nie. Dit kan tans hoogstens as 'n woordeboekinskrywing dien, dit kort heelwat uitbreiding vir 'n ensiklopediese artikel. Groete, Aliwal2012 (kontak) 18:57, 15 Augustus 2014 (UTC)
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal: Ja, dis effens skraps, maar sover ek verstaan is daar nie 'n minimum lengte vir artikels nie. Die onderwerp is wel ensiklopedies, en aangesien dit 'n saadjie is, sal dit hopelik oor tyd uitgebrei word. Groete. Frank (kontak) 19:12, 15 Augustus 2014 (UTC)
  • Symbol keep vote.svg Hou - Nou voldoen dié artikel beslis aan ons vereistes vir artikels. Baie dankie Frank! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 23:56, 15 Augustus 2014 (UTC)