Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2018

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Violet Ferguson-Louw

Sperdatum:
16 Maart 2018
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – nie noemenswaardig nie. Reeds op Engelse Wikipedia geskrap. K175 (bespreking | bydraes) 15:51, 16 Februarie 2018 (UTC)
  • Uitgevoer UitgevoerJcwf (kontak) 14:13, 31 Mei 2018 (UTC)

Die konings en heilige leirskap mapungubwe

Sperdatum:
25 Maart 2018

Ninoslav marina

Sperdatum:
22 Junie 2018
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – Geen bronne. Ensiklopediese waarde is onduidelik. Waarskynlik self-reklame. Taalprobleme. Titel is onjuis. Jcwf (kontak) 11:53, 22 Mei 2018 (UTC)
  • Uitgevoer UitgevoerAliwal2012 (kontak) 15:59, 31 Mei 2018 (UTC)

Roberto von Sprecher

Sperdatum:
30 Junie 2018
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – Geen bronne. Ensiklopediese waarde is onduidelik. Jcwf (kontak) 14:11, 31 Mei 2018 (UTC)
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – per Jcwf. K175 (bespreking | bydraes) 19:40, 31 Mei 2018 (UTC)
  • Symbol delete vote.svg Verwyder – geen ensiklopediese waarde. Oesjaar (kontak) 20:30, 31 Mei 2018 (UTC)
  • Uitgevoer Uitgevoer – Groete -- SpesBona 22:00, 1 September 2018 (UTC)

Hermanus Stephanus Lombard

Sperdatum:
3 Oktober 2018
  • Symbol delete vote.svg Verwyder: Die inligting vervat in die artikel is nie verifieerbaar nie. – K. 1️⃣7️⃣5️⃣ (bespreking | bydraes) 17:37, 17 September 2018 (UTC)
    • Symbol comment vote.svg Kommentaar: is daar enige opposisie teen 'n skrap? Die artikel bevat geen bronne nie en internetsoektogte lewer niks op nie. Het iemand dalk 'n nie-digitale bron waarna ons kan verwys? – K175 (trap my uit | bydraes) 10:02, 16 November 2018 (UTC)
  • Uitgevoer Uitgevoer – K175 (trap my uit | bydraes) 19:24, 18 November 2018 (UTC)