Wikipedia:Bladsyverwydering/Verwyder/2021

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Kostuum juweliersware verhaal

  • Symbol support vote.svg Ondersteun – nuttige inligting, maar swak aangebied. Talle taalfoute, moontlik 'n bydraer wat nie Afr. magtig is nie? --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 07:23, 21 Januarie 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Rekenaarvertaling, ken al die simptone. Oesjaar (kontak) 09:57, 21 Januarie 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 12:24, 21 Januarie 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek wonder ook oor die bron (en kopiereg) as ek na die laaste twee sinne kyk. ~ Burgert (kontak) 13:51, 21 Januarie 2021 (UTC)[antwoord]
  • Uitgevoer Uitgevoer – Geskrap. Groete! Lefcentreright (kontak) 14:30, 21 Januarie 2021 (UTC) — Dankie! Aliwal2012.[antwoord]

Forex seine

  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Forex is nie Afrikaanse woord nie, geen objektiewe bronne nie. Die Engelse Wiki het oor 'n paar probleme met die artikel. Oesjaar (kontak) 05:23, 24 Februarie 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek stem saam met Oesjaar, forex is kort vir die Engelse "Foreign exchange" en moet eerder iets wees soos "buitelandse valuta". Al die skakels is na enwiki, daar is net een bron ('n goeie bron maar nie genoeg vir die hele artikel nie). Die bladsy kort baie werk, en as niemand dit wil doen nie, dan kan ons dit maar skrap. - Rooiratel (kontak) 07:37, 24 Februarie 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek het die artikel bietjie probeer skoonmaak, maar het my nogsteeds gepla.Dumbassman (kontak) 13:59, 24 Februarie 2021 (UTC)[antwoord]

Shaun Mynhardt

  • Symbol support vote.svg Ondersteun – swak artikel, nie in Ensiklopediese styl nie en hoofsaaklik bemarking. Oesjaar (kontak) 13:31, 8 Maart 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – vreemde uitleg gebruik (hope inlyn eksterne verwysings geplaas) en nie nuuswaardig nie! Artikel is deur homself/ iemand bekend aan hom geskryf, dis teen wikipediabeleid. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 14:24, 8 Maart 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 17:30, 8 Maart 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Sobaka (kontak) 17:35, 8 Maart 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg OndersteunDumbassman (kontak) 17:37, 8 Maart 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Die artikel is geskryf soos 'n advertensie en het geen ensiklopediese waarde nie. Skrap maar...Groete! Lefcentreright (kontak) 19:55, 8 Maart 2021 (UTC)[antwoord]

Louis Malherbe

Ontlametse Bernstein Menyatsoe

  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hierdie artikel is darem nie van Wikipediagehalte nie. En die enigste verwysing werk nie. ~ Burgert (kontak) 14:19, 23 April 2021 (UTC)[antwoord]
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - artikel is niks werd nie. Groete! Oesjaar (kontak) 18:13, 17 Mei 2021 (UTC)[antwoord]

Pieter Wagener

Symbol support vote.svg Ondersteun, dit voldoen eenvoudig nie aan Wikipedia standaarde nie. Groete! Oesjaar (kontak) 19:14, 30 Mei 2021 (UTC)[antwoord]

Olof und hetje

Symbol support vote.svg Ondersteun, absoluut geen ensiklopediese waarde nie en geen bronne of taal skakels nie. Oesjaar (kontak) 16:47, 24 Junie 2021 (UTC)[antwoord]

Sadakat Aman Khan

Symbol support vote.svg Ondersteun, rekenaarvertaalde artikel met weinig ensiklopediese waarde! Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 12:36, 18 Julie 2021 (UTC)[antwoord]

Symbol support vote.svg Ondersteun, ek merk dat ons skielik geteiken word met derderangse goedkoop Indiese/Pakistanse gemors. Oesjaar (kontak) 13:27, 18 Julie 2021 (UTC)[antwoord]