Wikipedia:Interessante brokkies/106

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

...dat daar in Suid-Afrika twee Plaaslike Munisipaliteite met presies dieselfde naam is? Hulle is Emalahleni in Mpumalanga en Emalahleni in die Oos-Kaap. eMalahleni is ook die amptelike naam van Witbank.