Wikipedia:Interessante brokkies/2

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat die Groot Magellaanse wolk na Ferdinand Magellaan vernoem is, maar dat Al Soefi dit reeds meer as 500 jaar voor hom opgeteken het? Hy verwys daarna in sy "Boek van sterre" wat uit 964 dateer.