Wikipedia:Interessante brokkies/33

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Groenpunt, Kaapstad en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Groenpunt staan reeds vir eeue onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.