Wikipedia:Interessante brokkies/34

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad, wat tussen 1666 en 1679 deur die VOC gebou is, die oudste gebou in Suid-Afrika is?