Wikipedia:Interessante brokkies/36

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat Clarens in die Oos-Vrystaat vernoem is na Clarens, die noordwestelike stadswyk in Montreux, Switserland waar President Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek oorlede is?