Wikipedia:Interessante brokkies/52

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat 'n lid van die Britse koningshuis in Suid-Afrika gesterf het? Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens die Anglo-Boereoorlog op 29 Oktober 1900 in Pretoria aan maagkoors gesterf.