Wikipedia:Interessante brokkies/54

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat 'n deel van Brasilië vroeër aan Nederland behoort het? Nederlands-Brasilië was van 1630 tot 1654 'n Nederlandse kolonie wat vanaf Portugal oorgeneem is.