Wikipedia:Interessante brokkies/59

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat die Franse sneltrein, die TGV, die vinnigste trein ter wêreld is? Die trein bereik gereeld 'n snelheid van 320 km/h, maar het in 'n toetsrit in 1990 'n rekordsnelheid van 515,3 km/h behaal.