Wikipedia:Interessante brokkies/61

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

... dat die dorp Roodepoort wes van Johannesburg se naam verwys na die rooi grond wat so algemeen is in die omgewing? Die dorp het ontstaan na 'n goudmynkamp op 'n plaas met die naam "Roodepoort" gestig is.