Wikipedia:Interessante brokkies/89

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

...dat die drie gewildste televisie-uitsendings almal sportprogramme is? Die Olimpiese Somerspele, die Sokker-Wêreldbekertoernooi en Formule Een is die drie programme wat die grootste kykertalle lok.