Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

Rembrandt van Rijn

Sperdatum:
23 Desember 2009
  • Symbol support vote.svg Ondersteun- 'n Vertaling van die gelyknamige Nederlandse artikel (self 'n etalage-artikel) en bygewerk m.b.v. die Engelse een (ook 'n featured-artikel). Anrie (kontak) 17:10, 23 November 2009 (UTC)
Symbol support vote.svg Ondersteun 41.145.79.252 09:47, 8 Desember 2009 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2010 Anrie (kontak) 19:49, 10 Januarie 2010 (UTC)

Sydney

Sperdatum:
1 Februarie 2010
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Might need one or two additional reference, but a superb article. Ben Bezuidenhout (kontak) 11:33, 1 Januarie 2010 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun- Anrie (kontak) 10:32, 18 Januarie 2010 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2010 - Anrie (kontak) 16:12, 6 Maart 2010 (UTC)

Berlynse Lugbrug

Sperdatum:
7 Februarie 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2010 - Anrie (kontak) 16:13, 6 Maart 2010 (UTC)

Adam Mickiewicz

Sperdatum:
24 Maart 2010
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Ben Bezuidenhout (kontak) 20:43, 24 Februarie 2010 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Nog besig met die artikel, maar dit sal binnekort voltooi wees. - --Voyageur (kontak) 22:32, 6 Maart 2010 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Die sperdatum is intussen verby, maar die artikel moet nog deur ten minste een ander gebruiker as die nomineerder/bydraer deurgelees word, om seker te maak van spelling, taalgebruik, ens. Ek sal dit natuurlik self doen, maar tyd is nie altyd daar nie. Dus is ander gebruikers welkom om in te spring en te help. Anrie (kontak) 16:25, 27 Maart 2010 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2010- Anrie (kontak) 11:32, 2 Mei 2010 (UTC)

Istanboel

Sperdatum:
4 Mei 2010
  • Symbol support vote.svg Ondersteun 'n Pragtige artikel oor 'n pragtige stad. Die vertaalwerk is nie te sleg nie (skimp-skimp) en die rooi skakels is besig om met 'n stink spoed blou te word - Winston (kontak) 22:32, 3 April 2010 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar Die vertaalwerk is inderdaad uitstekend en die artikel is interessant genoeg vir die voorblad. Ongelukkig maak die Engelse artikel tenminste een vals bewering wat mens weer die gehalte en betroubaarheid van Wikipedia-artikels in twyfel laat trek - en dit verskyn nou ook in Afrikaans: Dit is nie waar dat die Britse of Duitse regering pasiënte uit laer-inkomstegroepe vir mediese behandeling na Istanboel toe stuur nie. Die verwysing in die Engelse teks staaf ook geensins daardie "storie" nie. Dit is wél waar dat pasiënte vanweë hoë behandelingskoste (wat in sommige gevalle nie deur hul privaat of openbare mediese assuransie-skema gedek word nie) dikwels self kies om na Istanboel te vlieg. --Voyageur (kontak) 23:25, 3 April 2010 (UTC)
Die artikel is intussen hersien en die taal en uitleg is verbeter. Die gewraakte sin hier bo is ook uitgehaal, hoewel ek dink jou kritiek effens kras was. Winston (kontak) 19:03, 8 April 2010 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 19 2010- Anrie (kontak) 08:13, 5 Mei 2010 (UTC)

Gordeldier

Sperdatum:
27 April 2010
Aangestel as Wikipedia:Voorbladartikel week 21 2010. Anrie (kontak) 12:34, 9 Mei 2010 (UTC)

Swangerskap

Sperdatum:
29 April 2010
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Anrie (kontak) 17:03, 29 Maart 2010 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Belangrike artikel, en baie goed gedoen. Winston (kontak) 18:29, 3 Mei 2010 (UTC)
Aangestel as Wikipedia:Voorbladartikel week 22 2010 - Anrie (kontak) 13:08, 9 Mei 2010 (UTC)

Zambië

Sperdatum:
1 Junie 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2010- Anrie (kontak) 10:21, 6 Junie 2010 (UTC)

Hubble-ruimteteleskoop

Sperdatum:
2 Junie 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2010- Anrie (kontak) 10:36, 6 Junie 2010 (UTC)

Hamburg

Sperdatum:
2 Junie 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2010 - Anrie (kontak) 20:01, 10 Julie 2010 (UTC)

Tafeltennis

Sperdatum:
2 Junie 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 14 November 2010 (UTC)

Katedraal van Vilnius

Sperdatum:
10 Augustus 2010
Ek het gehoop om die artikel vir volg. week te gebruik, maar het nog nie tyd gehad om dit deur te lees nie. Het op die oomblik familie op besoek, so 'n deurdagtige deurlees is buite die kwessie. Groot omverskoning. Sal 'n "goue oue" vir volg. week gebruik en dié een dan vir die week daarna. Anrie (kontak) 06:29, 15 Augustus 2010 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:30, 31 Oktober 2010 (UTC)

Afrikaans

Sperdatum:
16 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 7 November 2010 (UTC)

Denemarke

Sperdatum:
17 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 43 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:30, 31 Oktober 2010 (UTC)

São Paulo

Sperdatum:
17 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 2 November 2010 (UTC)

Estland

Sperdatum:
29 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 21 November 2010 (UTC)

Vilnius

Sperdatum:
29 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 28 November 2010 (UTC)

Koue Oorlog

Sperdatum:
30 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:30, 5 Desember 2010 (UTC)

Poema

Sperdatum:
30 November 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 12 Desember 2010 (UTC)

Uraan

Sperdatum:
1 Desember 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:34, 19 Desember 2010 (UTC)

Siberië

Sperdatum:
7 Desember 2010
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2010 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:34, 26 Desember 2010 (UTC)