Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2014

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Toekoms van die Aarde

Sperdatum:
27 Desember 2013
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 29 Desember 2013 (UTC)

Georgië

Sperdatum:
5 Januarie 2014
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Puik vertaling van die Engelse artikel deur Winstonza. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:54, 5 Desember 2013 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Goeie werk! Oesjaar (kontak) 17:43, 5 Desember 2013 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Die Engelse artikel se statistieke is tans verouderd. So moet byvoorbeeld alle ekonomiese aanwysers en gegewens dringend hersien word. --Voyageur (kontak) 19:20, 5 Desember 2013 (UTC)
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal - Ek sien nog te veel rooi skakels in die artikel. Aliwal2012 (kontak) 20:02, 7 Februarie 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 5 Januarie 2014 (UTC)

Andrew Murray

Sperdatum:
25 Februarie 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 23 Februarie 2014 (UTC)

Vlag van Nieu-Seeland

Sperdatum:
5 Maart 2014
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Hierdie artikel is hoofsaaklik vertaal van die Engelse artikel, uitgebrei met hulp van die Duitse artikel en klein dinge van die vlag van Australië, wat ooreenstemmend is. Dit lyk nie reg nie om 'n eie artikel te ondersteun, maar andere Gebruikers doen dit ook. In die Duitse Wikipedia is dit nie toegelaat nie. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 15:54, 5 Februarie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- Puvircho (kontak) 20:15, 5 Februarie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Oesjaar (kontak) 20:29, 5 Februarie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Frank (kontak) 15:32, 7 Februarie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - die artikel is nou al groter as 21 kilogrepe, hy kan nou maar gehys word! Aliwal2012 (kontak) 19:40, 7 Februarie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - --Voyageur (kontak) 22:16, 7 Februarie 2014 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant - tot klein verbeteringe aangebring is - Ja die artikel is redelik goed en groot. Vir voorblad moet dit egter REG wees. Hoe kan daar : "Die hoofartikel vir hierdie kategorie/afdeling is: Nieu-Seelandse vlagdebat." met ROOI skakel in wees? Hierdie moet tog 'n Vlag-skip artikel wees vir voorblad? Daar kan nie hoofsrtikel wees wat nie bestaan nie ... Arno (kontak) 09:02, 17 Februarie 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 2 Maart 2014 (UTC)

Carl Otto Hager

Sperdatum:
10 Maart 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 9 Maart 2014 (UTC)

Kryt-Paleogeen-uitwissing

Sperdatum:
10 Maart 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 16 Maart 2014 (UTC)

William Philip Schreiner

Sperdatum:
16 Maart 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 23 Maart 2014 (UTC)

Geskiedenis van die Aarde

Sperdatum:
16 Maart 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:36, 30 Maart 2014 (UTC)

Tierluislang

Sperdatum:
29 April 2014
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal - JCIV het voorheen hierdie artikel voorgestel, maar ek moes halt roep. Ek beskou die werk nou as afgehandel. Proeflees asseblief. Suidpunt (kontak) 11:01, 29 Maart 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie dankie, ek het dit deurgelees. Daar is nog 'n paar klein dinge, wat vir my meer Duits as Afrikaans klink. Ná 'n proeflees sal dit beslis klaar wees. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:40, 30 Maart 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:36, 27 April 2014 (UTC)

Kamera

Sperdatum:
3 Junie 2014

Ek stel Kamera voor. hansjoseph (kontak) 10:22, 3 Mei 2014 (UTC)

Wikipedia:Voorbladartikel week 24 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 8 Junie 2014 (UTC)

Vlag van Armenië

Sperdatum:
4 Junie 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 23 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 1 Junie 2014 (UTC)

Vlag van Azerbeidjan

Sperdatum:
4 Junie 2014
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Met 'n bietjie meer inleiding sal dit soos die vlag van Armenië 'n goeie voorbladartikel wees. :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:45, 4 Mei 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 26 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 22 Junie 2014 (UTC)

Hesse

Sperdatum:
13 Junie 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 27 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 29 Junie 2014 (UTC)

Krim

Sperdatum:
13 Junie 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 28 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 6 Julie 2014 (UTC)

Oekraïne

Sperdatum:
13 Junie 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 25 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 15 Junie 2014 (UTC)

Dinosourus

Sperdatum:
14 Julie 2014
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Volgende week open ’n groot oorsese uitstalling van dinosourusse in Johannesburg wat ’n maand lank gaan duur en dan gaan dit Kaapstad toe vir nog drie weke (daysofthedinosaur.co.za). Dit sal nogal goed wees as ’n mens iewers in dié tyd hierdie artikel op die voorblad plaas. Winston (kontak) 07:26, 14 Junie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Goeie idee! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 08:30, 14 Junie 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Absoluut! Frank (kontak) 08:41, 14 Junie 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 29 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:51, 13 Julie 2014 (UTC)

Vlag van die Filippyne

Sperdatum:
30 Julie 2014
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Met 'n bietjie meer inligting sal dit ook 'n goeie voorbladartikel wees, soos die ander vlagartikels van Puvircho. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:05, 30 Junie 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 31 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 27 Julie 2014 (UTC)

Egiptiese mitologie

Sperdatum:
20 September 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 39 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 21 September 2014 (UTC)

Kasakstan

Sperdatum:
20 September 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 40 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 28 September 2014 (UTC)

Memphis (Egipte)

Sperdatum:
20 September 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 41 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 5 Oktober 2014 (UTC)

Antieke Egipte

Sperdatum:
24 Oktober 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:35, 26 Oktober 2014 (UTC)

Menslike evolusie

Sperdatum:
24 Oktober 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 2 November 2014 (UTC)

Geestesteuring

Sperdatum:
4 November 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 16 November 2014 (UTC)

Vlag van Indië

Sperdatum:
4 November 2014
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 9 November 2014 (UTC)

Vlag van die Verenigde Koninkryk

Sperdatum:
4 November 2014
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Eie werk, saamgestel uit die Duitse en die Engelse Wikipedia. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:45, 4 Oktober 2014 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Ek het die artikel sopas geproeflees vir Afrikaanse taalkorrektheid. Dit lyk goed so, goeie inhoud en ook volledigheid! Aliwal2012 (kontak) 11:14, 4 Oktober 2014 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2014 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 23 November 2014 (UTC)