Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2016

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Differensiaalrekening

Sperdatum:
12 Februarie 2016
  • (Symbol support vote.svg Ondersteun, voorgestel) Ek dink die taalgebruik kan by sekere plekke nog eenvoudiger en makliker verstaanbaar gemaak word. Ek sal nog 'n keer proeflees. JCBrand (kontak) 11:00, 12 Januarie 2016 (UTC)
  • (Symbol support vote.svg Ondersteun), sal beslis iets anders wees vir 'n slag! Oesjaar (kontak) 12:06, 12 Januarie 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik werk, maar die bronne moet volledig vanuit die Duitse artikel oorneem word! Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:00, 12 Januarie 2016 (UTC)
Dankie. Ek het die bronne van die oorspronklike artikel bygevoeg. JCBrand (kontak) 12:39, 18 Januarie 2016 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:36, 14 Februarie 2016 (UTC)

Chili

Sperdatum:
16 Februarie 2016
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – een van my gunstelingslande, hoofsaaklik deur my uitgebrei (sedert 2012 stuk vir stuk) en geproeflees deur Gert en Suidpunt‎. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:15, 16 Januarie 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - so lang maer ondersteuning! Groete! Oesjaar (kontak) 13:07, 18 Januarie 2016 (UTC)
  • Symbol question.svg Vraag – Moet ons nie dalk in die artikel 'n woordjie rep oor die land se onderwysstelsel nie? En die media? Morne (kontak) 16:12, 18 Januarie 2016 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 21 Februarie 2016 (UTC)

Paaseiland

Sperdatum:
16 Augustus 2016
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Ek dink dis 'n interessante artikel. Daar is 'n paar rooi skakels wat nog gaan blou word. Winston (kontak) 19:31, 16 Julie 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik werk, baie dankie vir die uitbreiding! :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 11:20, 28 Julie 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goed gedoen! Oesjaar (kontak) 20:08, 29 Julie 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunFrank (kontak)
Wikipedia:Voorbladartikel week 33 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:36, 14 Augustus 2016 (UTC)

Skerryvore

Sperdatum:
29 Augustus 2016
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Tweede aansoek ná 2011, baie dankie aan Gebruiker:Alias vir die onlangse proeflees. :) Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 14:54, 29 Julie 2016 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar - Artikel was nie op standaard nie. Ek het nog 'n rondte proeflees en korreksies gedoen. Aliwal2012 (kontak) 17:25, 29 Julie 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunFrank (kontak)
Wikipedia:Voorbladartikel week 35 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 28 Augustus 2016 (UTC)

Malawi

Sperdatum:
30 Augustus 2016
Wikipedia:Voorbladartikel week 36 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 4 September 2016 (UTC)

Tahiti

Sperdatum:
11 September 2016
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n geweldige artikel oor 'n interessante eiland in die Stille Oseaan. Groete. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 21:54, 11 Augustus 2016 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunFrank (kontak)
Wikipedia:Voorbladartikel week 37 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 11 September 2016 (UTC)

Paul Gauguin

Sperdatum:
28 September 2016
Wikipedia:Voorbladartikel week 39 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:35, 25 September 2016 (UTC)


Hadj

Sperdatum:
28 Oktober 2016

'n Artikel wat die hele Islam-storie mooi saamvat. Winston (kontak) 18:39, 28 September 2016 (UTC)

Wikipedia:Voorbladartikel week 44 2016 -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 20:35, 30 Oktober 2016 (UTC)