Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2019

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Kiëf-Roes

Sperdatum:
29 Desember 2018
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Puik artikel vir die einde van die jaar! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:20, 29 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goed gedoen Burgert! Oesjaar (kontak) 14:00, 30 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Aliwal2012 (kontak) 15:19, 30 November 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:39, 6 Desember 2018 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 30 Desember 2018 (UTC)

André P. Brink

Sperdatum:
17 Januarie 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ongelukkig het dit min foto's, maar die artikel is belangrik en mense soos Mieliestronk en Geebee het daaraan gewerk. Dalk kan 'n mens 'n paar mense se foto's bysit (as dit beskikbaar is). – Burgert (kontak) 13:13, 17 Desember 2018 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 05:32, 18 Desember 2018 (UTC)

* Symbol neutral vote.svg Neutraal – Hierdie artikel kort meer inleiding vir ons voorblad. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 17:20, 20 Desember 2018 (UTC)

  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – Ek het die inleiding verleng en foto's bygesit, maar wil eers na die taal kyk. – Burgert (kontak) 21:32, 25 Januarie 2019 (UTC)
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – Klaar. Hopelik lyk Brink nou beter. – Burgert (kontak) 09:41, 26 Januarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Geweldig! Baie dankie. – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 3 Februarie 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 3 Februarie 2019 (UTC)

Jannie Hofmeyr

Sperdatum:
20 Januarie 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 10 Februarie 2019 (UTC)

Opsporing van eksoplanete

Sperdatum:
24 Februarie 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ai tog, nog 'n ruimteartikel. As ek my kom kry . . . – Burgert (kontak) 21:29, 24 Januarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Uitstekende werk, baie dankie! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:15, 24 Januarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 04:46, 25 Januarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar (kontak) 05:46, 26 Januarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 21:57, 27 Januarie 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 24 Februarie 2019 (UTC)

Elizabeth Taylor

Sperdatum:
6 Maart 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 'n Uitvloeiing van ons ontkiemingskompetisie. – Burgert (kontak) 12:59, 6 Februarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ja, Ok ruimteman!--Aliwal2012 (kontak) 15:42, 6 Februarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Geweldig! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:40, 6 Februarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 'n Lekker artikel -- Dumbassman (kontak) 15:04, 7 Februarie 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goeie artikel! -- Oesjaar (kontak) 06:58, 4 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 18:09, 4 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 16:57, 8 Maart 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 10 Maart 2019 (UTC)

Bremen

Sperdatum:
28 Maart 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun − Afrikaanse artikel van die boonste rakke. Anoniem
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 05:11, 4 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie goed! Oesjaar (kontak) 07:12, 4 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunBurgert (kontak) 09:28, 4 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 18:10, 4 Maart 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Natuurlik, sonder twyfel! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:54, 23 Maart 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:35, 31 Maart 2019 (UTC)

Boeing B-17 Flying Fortress

Sperdatum:
9 November 2019

Gemeenskap: soos belowe en na tien jaar hier op die Afrikaanse Wiki lê ek graag my eerste artikel voor vir oorweging as 'n voorbladartikel. Groete! Oesjaar (kontak) 08:29, 9 Oktober 2019 (UTC)

  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 20:14, 9 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSuidpunt 20:42, 9 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun~ Burgert 19:28, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dankie vir die harde werk Oesjaar! – Rooiratel 06:32, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka 17:06, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunDumbassman 18:44, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk met meer inleiding van die Engelse wiki vir ons voorblad? Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal, aangesien ek ook 'n bydraer was, maar dit lyk goed! Geluk Oesjaar! – Aliwal2012 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Baie mooi! Charlielv55 14:42, 19 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 45 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 3 November 2019 (UTC)

Asteroïde

Sperdatum:
10 November 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruimteartikel is rede genoeg! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Altyd lekker leesstof van Burgert! Groete! Oesjaar 19:05, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur 19:21, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 07:04, 11 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruimteartikel is rede genoeg! Charlielv55 14:42, 19 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 14:54, 19 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSuidpunt (kontak) 09:31, 20 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 47 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 17 November 2019 (UTC)

Krieketwêreldbeker 2015

Sperdatum:
10 November 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste kompetisie-artikels. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Kan iemand dalk net artikels skep van die krieketspelers om die rooi skakels te verminder? Groete! Oesjaar (kontak) 19:08, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur (kontak) 19:21, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert 19:28, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSuidpunt (kontak) 09:32, 20 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 46 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 10 November 2019 (UTC)

Krieketwêreldbeker 2019

Sperdatum:
10 November 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dalk een van ons beste kompetisie-artikels. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:00, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Maar dalk net te gou na die afloop van die toernooi? Groete! Oesjaar 19:09, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunVoyageur 19:21, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun~ Burgert 19:28, 10 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 07:09, 11 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka 14:55, 19 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSuidpunt (kontak) 09:32, 20 Oktober 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 48 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 24 November 2019 (UTC)

Sesdaagse Oorlog

Sperdatum:
22 November 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n uitstekende artikel van Burgert! Groete! Oesjaar (kontak) 11:02, 22 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Interessante en belangrike onderwerp! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 13:30, 31 Oktober 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 07:09, 4 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel 07:27, 4 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete, Charlie 09:17, 5 November 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 49 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:36, 1 Desember 2019 (UTC)

Rugbywêreldbeker 2015

Sperdatum:
4 Desember 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 50 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 8 Desember 2019 (UTC)

Rugbywêreldbeker 2019

Sperdatum:
4 Desember 2019
Wikipedia:Voorbladartikel week 52 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 22 Desember 2019 (UTC)

Italiaans

Sperdatum:
5 Desember 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 'n bietjie kort vir 'n tipiese voorbladartikel, maar in die algemeen 'n baie goeie artikel. – Rooiratel (kontak) 06:17, 5 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ons kort meer voorblaaie oor tale! – Charlie 09:19, 5 November 2019
  • Symbol support vote.svg Ondersteun~ Burgert (kontak) 07:01, 5 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – 'n Mooi artikel inderdaad. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:48, 14 November 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Interessant! Groete! Oesjaar (kontak) 10:53, 10 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 19:41, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar@Charlielv55: Voel vry en skryf die een of ander. Ons sal help waar ons kan. Elke voorbladartikel is 'n aanwins vir beide Afrikaans en ons projek. (Ek dink maar een stem is voldoende.) Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 12 Desember 2019 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – oeps! Charlie
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 08:43, 17 Desember 2019 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 51 2019 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:35, 15 Desember 2019 (UTC)