Wikipedia:Kandidaatartikels vir voorblad/2021

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Vlag van die Republiek China

Sperdatum:
4 September 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ons het lanklaas een van Puvircho se uitstekende vlagartikels op ons voorblad gehad. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 18:05, 4 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunKaapwa1 (kontak) 09:12, 24 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunOesjaar (kontak) 19:27, 30 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:39, 31 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:13, 26 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 1 2021 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)

Mariner 4

Sperdatum:
30 September 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Hier is nogeens 'n tegniese artikel wat ek aanbied vir goedkeuring vir plasing op die voorblad. Groete! Oesjaar (kontak) 19:25, 30 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 06:39, 31 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Goeie artikel, dankie! Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 09:58, 14 September 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruimteartikels altyd! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:04, 15 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 2 2021 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)

Wes-Indiese nasionale krieketspan

Sperdatum:
5 November 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dit beskryf die volledige geskiedenis van die span, waar die kleure en embleem vandaan kom, asook hul tuisstadions dwarsdeur die Wes-Indiese eilandstate (wat al tydens die Krieketwêreldbeker 2007 ingespan is). Die Windies is ná Australië, Engeland en Suid-Afrika die vierde span wat toetsstatus verkry het, in 1928. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:00, 22 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunDumbassman (kontak) 06:33, 24 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:13, 26 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 3 2021 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)

Kaapse Plooigordel

Sperdatum:
22 Oktober 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – nog een van Burgert se wenresepte! Het definitief waarde vir ons skoolkinders! Groete! Oesjaar (kontak) 13:32, 22 September 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:07, 23 September 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – vreeslik interessant! – Kaapwa1 (kontak) 09:17, 13 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Suid-Afrikaanse artikels altyd! Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:04, 15 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 15:03, 5 November 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 4 2021 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)

Neptunus

Sperdatum:
23 Oktober 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – nog 'n goeie stukkie werk deur julle weet wie! Groete! Oesjaar (kontak) 14:09, 23 September 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunKaapwa1 (kontak) 09:18, 13 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ruimteartikels altyd! – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:04, 15 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:03, 5 November 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 5 2021 --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:26, 5 November 2020 (UTC)

Papoea-Nieu-Guinee

Sperdatum:
22 November 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Soos al belowe uitgebrei uit die Engelse wiki, maar ook met inhoud wat nie daar bestaan nie. 'n Baie interessante land noord van Australië en Nieu-Seeland, maar nogtans onbekend en met 'n uiteenlopende kultuur en samelewing. Hier word meer as 'n duisend tale gebesig en baie plante en diere kom net hier voor. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 21:00, 22 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 13:21, 23 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunDumbassman (kontak) 06:33, 24 Oktober 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 22:56, 4 November 2020 (UTC
Wikipedia:Voorbladartikel week 6 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)

James Randi

Sperdatum:
23 November 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 7 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)

Vlag van Hongkong

Sperdatum:
13 Desember 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n uitstekende vlagartikel deur Puvircho. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 18:00, 7 September 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:05, 8 September 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 11:13, 26 Oktober 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 8 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)

Bewussyn

Sperdatum:
6 Desember 2020
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 11:26, 6 Julie 2020 (UTC)
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – Ek is vinnig deur die artikel en dit lyk baie interessant, maar 'n goeie skoot redigering is nodig. ~ Burgert (kontak) 12:14, 6 Julie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – goeie onderwerp vir 'n skooltaak. Groete, Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 13:47, 27 Julie 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 13:55, 27 Julie 2020 (UTC)
  • Symbol neutral vote.svg Neutraal – sukkel maar met die soft science Groete! Oesjaar (kontak) 06:00, 14 Augustus 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 9 2021 – Groete. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 10:05, 6 Januarie 2021 (UTC)

Interseks

Sperdatum:
16 Desember 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Weer 'n omstrede onderwerp, maar dié keer sonder prentjies wat mense kan ontstig. ~ Burgert (kontak) 17:58, 16 November 2020 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant – selfnominasie, artikel is baie onlangs (13 Nov) geskryf en het tans net een outeur, Burgert. Kom ons hou dit oor vir bietjie later. --Wapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 15:51, 29 November 2020 (UTC)
  • Symbol comment vote.svg Kommentaar – Vreemde redes wat jy aangee. Selfbenoeming was nog nooit 'n probleem op die Afrikaanse Wikipedia nie. Teen die tyd dat dit op die voorblad sou verskyn het, sou dit nie meer "onlangs" geskryf gewees het nie. En enigiemand is welkom om daaraan te verander, sodat daar nie net een outeur is nie. Maar ek het reeds agtergekom dis nie 'n gewilde voorstel nie; ek berus dus by wat die gemeenskap besluit. Dit is immers net 'n voorstel. ~ Burgert (kontak) 07:55, 30 November 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunK175 (skil 'n appeltjie) 18:58, 30 November 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 10 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:30, 31 Desember 2020 (UTC)

Goud

Sperdatum:
4 Desember 2020
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – dit kan seker doen met 'n bietjie meer beelde, maar andersins 'n baie goeie artikel. – Rooiratel (kontak) 10:19, 4 November 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 11 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)

Seksuele oriëntasie

Sperdatum:
17 Desember 2020
Wikipedia:Voorbladartikel week 12 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)

Nieu-Seelandse nasionale krieketspan

Sperdatum:
16 Januarie 2021
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Dit beskryf die volledige geskiedenis van die span, waar die kleure en bynaam vandaan kom, asook hul tuisstadions dwarsdeur Nieu-Seeland. Nieu-Seeland het (saam met Australië) al mooi toernooie soos die Krieketwêreldbeker 1992 en Krieketwêreldbeker 2015 gehuisves. Die Black Caps (“swart pette”) is ná Australië, Engeland, Suid-Afrika en Wes-Indië die vyfde span wat toetsstatus verkry het, in 1930. Nieu-Seeland het natuurlik in die geskiedkundige 2019-eindstryd teen Engeland gespeel wat krieketaanhangers vir altyd sal onthou. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:45, 16 Desember 2020 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 13 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)

Vlag van Namibië

Sperdatum:
17 Januarie 2021
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ná die vlag van Suid-Afrika waarskynlik ons beste artikel oor 'n vlag van 'n Afrikaland. Van die inhoud is uit Duits vertaal. Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 19:15, 17 Desember 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:13, 4 Januarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 14 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)

Pioneer 11

Sperdatum:
19 Januarie 2021
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n ruimtetuigartikel! Groete! Oesjaar (kontak) 17:40, 19 Desember 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 20:29, 31 Desember 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 22:16, 31 Desember 2020 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:13, 4 Januarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 15 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:56, 25 Januarie 2021 (UTC)

Maria Goeppert-Mayer

Sperdatum:
23 Februarie 2021
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Gemeenskap, hierdie artikel is 'n slegs 29 k grepe groot, tog voel ek dit is voorblad status werd vir die eenvoudige rede dat dit oor 'n vrou gaan. Ek sukkel om te onthou hoeveel voorblad artikels ons gehad het oor vroue. Groete! Oesjaar (kontak) 14:54, 23 Januarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun ~ Burgert (kontak) 19:07, 23 Januarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 26 Januarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 15:31, 8 Februarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 18:38, 8 Februarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 16 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:21, 24 Februarie 2021 (UTC)

Trojaanse Oorlog

Sperdatum:
25 Februarie 2021
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Nog 'n paar rooi skakels, maar dit sal regkom. ~ Burgert (kontak) 11:50, 25 Januarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:00, 26 Januarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunRooiratel (kontak) 07:14, 27 Januarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunWapen van die Oos-Kaap.png Aliwal2012 15:31, 8 Februarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Groete! Oesjaar (kontak) 15:39, 8 Februarie 2021 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunSobaka (kontak) 18:38, 8 Februarie 2021 (UTC)
Wikipedia:Voorbladartikel week 17 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:21, 24 Februarie 2021 (UTC)

Indiese nasionale krieketspan

Sperdatum:
26 Februarie 2021
Wikipedia:Voorbladartikel week 18 2021 – Groete. -- Flag of South Africa.svg SpesBona 22:21, 24 Februarie 2021 (UTC)