Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2011

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


Johannesburg

Sperdatum:
18 Mei 2011
  • Symbol support vote.svg Ondersteun -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:30, 18 April 2011 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant - Die artikel kort nog baie inligting om dit regtig te omskep in 'n voorbladartikel. --Voyageur (kontak) 17:43, 24 April 2011 (UTC)

Skerryvore

Sperdatum:
2 Junie 2011
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Goeie artikel van Laurens. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:10, 2 Mei 2011 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant - Hierdie artikel is al maande lank gelys in die Kategorie:Artikels wat geproeflees moet word. En inderdaad, as ek dit lees is dit nog vol tik- en ander foute. Voorlopig is dit nog nie aanvaarbaar as voorbladartikel nie. --Voyageur (kontak) 15:33, 2 Mei 2011 (UTC)