Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2012

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010

Sperdatum:
13 September 2012
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Hierdie mooi artikel is geskep deur Voyageur en hoofsaaklik uitgebrei deur Anoniem. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 09:10, 13 Augustus 2012 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant - Jammer, net 'n poging! Aangesien, dat dié artikel uit meer tabelle as teks bestaan, sal dit geen regte voorbladster in 2012 wees. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 18:12, 20 Augustus 2012 (UTC)

Apple Inc.

Sperdatum:
17 September 2012
  • Symbol support vote.svg Ondersteun - Hierdie mooi artikel is geskryf deur Puvircho. -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 16:20, 17 Augustus 2012 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant - Jammer, maar hierdie mooi artikel beskryf oorwegend die Geskiedenis van Apple. Vir 'n voorbladster is nog ten minste die afdelings Produkte en bemarking & Korporatiewe sake nodig. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 19:45, 16 September 2012 (UTC)