Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2015

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.

NG gemeente Rondebosch

Sperdatum:
24 Februarie 2015
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Weer tyd vir 'n monumentale gemeente-artikel op die voorblad? Morne (kontak) 08:57, 24 Januarie 2015 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant Selfnominasie sonder verdere ondersteuning in die afgelope maand. Israel (kontak) 06:51, 24 Februarie 2015 (UTC)
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Goeie artikel en selfnominasies is 100% aanvaarbaar. Aangesien daar geen geldige besware is nie stel ek voor dat dit heroorweeg word. Groete. Frank (kontak) 15:34, 25 Mei 2015 (UTC)

Johan de Ridder

Sperdatum:
24 Februarie 2015
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Ek hoop dié artikel voldoen aan die vereistes. Morne (kontak) 08:43, 24 Januarie 2015 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant Selfnominasie sonder verdere ondersteuning in die afgelope maand. Israel (kontak) 06:53, 24 Februarie 2015 (UTC)
  • Symbol question.svg Vraag Maak dit die artikel onwaardig van voorbladstatus? Jou teenkanting is gegrond op ander gebruikers se gebrek aan ondersteuning, maar self het jy nie kommentaar gelewer op die meriete al dan nie van die artikel nie. Morne (kontak) 09:22, 24 Februarie 2015 (UTC)
  • Symbol question.svg Vraag Die realiteit is dat ons nie toegegooi word met voorbladartikels nie en dat Gebruiker:Morne se self nominasie 'n duisend keer beter is geen nominasie nie. Gebruiker:Israel het geen mening gelug oor die ander kandidate nie....
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Goeie artikel en selfnominasies is 100% aanvaarbaar. Aangesien daar geen geldige besware is nie stel ek voor dat dit heroorweeg word. Groete. Frank (kontak) 15:34, 25 Mei 2015 (UTC)

Ds. P.S.Z. Coetzee

Sperdatum:
29 Februarie 2015
  • Symbol support vote.svg Ondersteun Morne (kontak) 13:18, 29 Januarie 2015 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant Selfnominasie sonder verdere ondersteuning in die afgelope maand. Israel (kontak) 07:31, 2 Maart 2015 (UTC)