Wikipedia:Onsuksesvolle voorbladnominasies/2017

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Argief Hierdie bladsy dien as 'n argief van ou besprekings. Moenie die inhoud van hierdie bladsy wysig nie. Indien u 'n nuwe bespreking wil begin, of by een van die oues hieronder wil aansluit, doen asseblief so voort op die huidige besprekingsblad.


95 stellings

Sperdatum:
26 Julie 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Mooi artikel deur JMK. Dit sal 'n goeie voorbladartikel ter geleentheid van die Protestantse Hervorming se 500ste herdenking in die week van 31 Oktober 2017 wees. Groete. -- SpesBona 15:54, 26 Junie 2017 (UTC)
  • Symbol support vote.svg OndersteunAliwal2012 (kontak) 21:52, 17 Julie 2017 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant - Ek dink goeters as "..selfs van regverdiging uit geloof gebied.." is baie Kalvinistiese POV en nie neutraal nie.Jcwf (kontak) 22:01, 17 Julie 2017 (UTC)

C-130 Hercules

Sperdatum:
18 Augustus 2017

Port Said

Sperdatum:
24 Augustus 2017
  • Symbol support vote.svg Ondersteun – Ek dink die artikel lyk nou goed nadat dit uitgebrei is. --Aliwal2012 (kontak) 07:10, 24 Julie 2017 (UTC)
  • Symbol oppose vote.svg Gekant – Hierdie artikel is nie volledig vertaal nie, vergelyk maar met en:Port Said. Self ná 'n volledige vertaling kan dit nie meeding met onlangse kandidate soos Johannesburg nie. Vergelykbare voorbladartikels soos Alexandrië, Valencia, Turyn en Genua dateer uit 2006/2007 en sal in 2017 nie verkies word nie. Groete. SpesBona 12:20, 7 Augustus 2017 (UTC)