Wikipedia:Voorbladbeeld van die week/2020

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie is die argief van al die beelde wat tydens 2020 as spogbeelde op die voorblad gepryk het.

2020[wysig bron]

Week 1 ’n Franstalige topografiese kaart van die Franse eiland Korsika.

’n Franstalige topografiese kaart van die Franse eiland Korsika.


besigtig


Week 2 Messier 78: ’n newel in die Jagter, soos opgeneem deur die Europese Suidelike Sterrewag in Chili.

Messier 78: ’n newel in die Jagter, soos opgeneem deur die Europese Suidelike Sterrewag in Chili.


besigtig


Week 3 Nasa-Satellietbeeld van ’n laedrukstelsel oor Ysland, geneem op 4 September 2003.

Nasa-Satellietbeeld van ’n laedrukstelsel oor Ysland, geneem op 4 September 2003.


besigtig


Week 4 Christus se toetrede tot Brussel in 1889, skildery deur James Ensor (1860–1949) in 1888, olieverf.

Christus se toetrede tot Brussel in 1889, skildery deur James Ensor (1860–1949) in 1888, olieverf.


besigtig


Week 5 ’n Krieketwedstryd met spelers van die krieketklub in Padangpark met die Marina Bays Sands Hotel op die agtergrond, soos gesien van die Singapoerse Nasionale Galery

’n Krieketwedstryd met spelers van die krieketklub in Padangpark met die Marina Bays Sands Hotel op die agtergrond, soos gesien van die Singapoerse Nasionale Galery.


besigtig


Week 6 'n Briekwabaars (Epinephelus lanceolatus) by die Ripley se akwarium in Kanada.

'n Briekwabaars (Epinephelus lanceolatus) by die Ripley se akwarium in Kanada.


besigtig


Week 7 Blom van 'n Kasteelkloofsuikerbos (Protea mucronifolia) te Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuin.


besigtig


Week 8 'n Bladsy uit die Koran geneem (8ste-9de eeu).

Beelderkenning: Rohan Senemmar
besigtig


Week 9 Juuso Pykälistö van Finland in sy Peugeot 206 WRC tydens die 2003 Sweedse Tydren.


besigtig


Week 10 Struikkrapspinnekop (Xysticus sp.), gefotografeer in die Duitse stad Dresden.


besigtig


Week 11 Hongkong se wolkekrabbers met hul nagbeligting.


besigtig


Week 12 Twee rooiwangparkiete (Agapornis roseicollis) "kus" mekaar.


besigtig


Week 13 'n Hartseer jong Kayan/Padaung meisie van Mianmar
afgeneem in 'n vlugtelingkamp in die noorde van Thailand.

'n Haerseer jong Kayan/Padaung meisie van Mianmar.


besigtig


Week 14           'n Groenseeskilpad besig om aan die kus van Hawaii te swem.


besigtig


Week 15 Kolosseum in Rome


besigtig


Week 16                                Rysvelde in China (aangepaste beeld)


besigtig


Week 17 Interieur van die Spaanse Sinagoge in Praag met Toraskryn (Hebreeus: אָרוֹן הָקׄדֶש, Arón haKodesj) en Bima.

Interieur van die Spaanse Sinagoge in Praag met Toraskryn (Hebreeus: אָרוֹן הָקׄדֶש, Arón haKodesj) en Bima.


besigtig


Week 18 'n Groot-rooikluisenaarskrap.
Kenmerkend van hierdie seediere is die feit dat hulle sagte lywe het en leë skulpe gebruik vir beskerming. Die lyf pas aan by die skulp, die agterste paar bene word gebruik om die skulp vas te hou aan die binnekant.

Voorbladbeeld van die week/2020


besigtig


Week 19                   Wapenskild van Oostenryk

Voorbladbeeld van die week/2020


besigtig


Week 20 Wikimedia Commons se beeld van die jaar 2018: Saamstelling van agt foto's wat die ontstaan van 'n tornado noord van Minneola in die Amerikaanse deelstaat Kansas verduidelik, soos op 24 Mei 2016.

Wikimedia Commons se beeld van die jaar 2018: Saamstelling van agt foto's wat die ontstaan van 'n tornado noord van Minneola in die Amerikaanse deelstaat Kansas verduidelik, soos op 24 Mei 2016.


besigtig


Week 21 Verskillende seeanemone, geskilder deur Giacomo Merculiano (1859–1935)

Voorbladbeeld van die week/2020


besigtig


Week 22 Sneeukristalle onder 'n elektronmikroskoop gesien

Voorbladbeeld van die week/2020


besigtig


Week 23 Ruimtevaarder Eileen Collins, missiebevelvoerder, werk deur 'n prosedure-nagaanlys
op die voorste vlugdek van die Amerikaanse ruimtependeltuig Columbia, 24 Julie 1999.

Voorbladbeeld van die week/2020


besigtig


Week 24 Wikimedia Commons se beeld van die jaar 2019: Twee bulle hardloop terwyl die jokkie hulle vashou tydens 'n pacu jawi (Minangkabau vir: "bulwedloop"), 'n tradisionele bulwedloop in Tanah Datar, Wes-Soematra, Indonesië.

Voorbladbeeld van die week/2020


besigtig


Week 25 Die Olimpiese Park in Montreal, Kanada, wat vir die Somerspele van 1976 gebou is.

Olimpiese park in Montreal

Beelderkenning: Alain Carpentier.
besigtig


Week 26 Violet-sabelvlerk (Campylopterus hemileucurus mellitus) in vlug

Violet-sabelvlerk (Campylopterus hemileucurus mellitus) in vlug


besigtig


Week 27 Die hoofstasie van die Nederlandse hoofstad, Amsterdam, omstreeks 1900.

Amsterdam Sentraalstasie

Beelderkenning: Kongresbiblioteek van die Verenigde State.
besigtig


Week 28 Apis mellifera carnica, 'n subspesie van die heuningby, kom te voorskyn uit 'n heuningkoek.

Heuningby


besigtig


Week 29 'n Jong swartkop-eekhoringapie (Saimiri boliviensis boliviensis) in die Karlsruhe-dieretuin.

Swartkop-eekhoringapie


besigtig


Week 30 'n F-15 Eagle monitor die lugruim bokant die Kennedy-ruimtesentrum tydens die lansering van die
Ruimtependeltuig Atlantis op 14 Mei 2010 op sending STS-132 na die Internasionale Ruimtestasie.


besigtig


Week 31 Volbloedperderesies te Churchill Downs in die Amerikaanse stad Louisville.

Thoroughbred racing at Churchill Downs.


besigtig


Week 32 'n Vuurblaser in aksie. "Jaipur Maharaja Brass Band" te Chassepierre, België.

Voorbladbeeld van die week/2020

Foto-erkenning: Luc Viatour
besigtig


Week 33

Salar de Talar in die Atacamawoestyn

Die Atacamawoestyn in die noorde van Chili word as die droogste woestyn op aarde beskou. In sommige gebiede is die jaarlikse reënval slegs 1 mm per jaar, terwyl ander weerstasies in Atacama nog nooit 'n druppeltjie reën aangeteken het nie.

Beelderkenning: Luca Galuzzi
besigtig


Week 34 Gedroogde paprika of rooirissies (Capsicum annuum), op 'n mark te Funchal, Madeiraeilande, Portugal.

Voorbladbeeld van die week/2020

Foto-erkenning: H. Zell
besigtig


Week 35             Onderskeie bene van die menslike skedel.

Voorbladbeeld van die week/2020

Die volwasse skedel bestaan gewoonlik uit 22 bene. Al hierdie bene, behalwe die kakebeen (mandibel), is aanmekaar verbind deur hegtings, semi-rigiede artikulasies wat deur been-ossifikasie gevorm is. Die teenwoordigheid van Sharpey se vesels laat effense buigsaamheid toe.
besigtig


Week 36

Uitsig oor Melbourne


'n Uitsig oor Melbourne, die hoofstad van die Australiese deelstaat Victoria en die tweede grootste stad in Australië naas Sydney.

Foto-erkenning: David Iliff
besigtig


Week 37

Grand Canyon Horse Shoe Bend


'n Indrukwekkende saamgestelde foto van die Grand Canyon Horse Shoe Bend in die VSA.
Foto-erkenning: Christian Mehlführer
besigtig


Week 38

Cheetah4.jpg

Die jagluiperd (Acinonyx jubatus) is 'n atipiese lid van die katfamilie wat spoed gebruik om te jag, eerder as sluipmetodes of taktiek. Dit is die vinnigste van alle landdiere en kan 'n spoed van tot 120 km/h behaal. Die jagluiperd is bekend vir sy merkwaardige versnelling: 0 tot 100 km/h in 3,5 sekondes, vinniger as meeste sportmotors.

Foto-erkenning: Mark Probst
besigtig


Week 39

Male-total.jpg

Malé, die hoofstad van Maldive.
besigtig


Week 40

Flooded building and tree trunk in the muddy water of the Mekong in Si Phan Don, Laos, September 2019.jpg


'n Oorstroomde geboutjie en heilige vyeboom (Ficus religiosa) staan in die
modderwater van die Mekongrivier in Si Phan Don, Laos, September 2019.
Foto-erkenning: Basile Morin, Laos.
besigtig


Week 41

Voorbladbeeld van die week/2020


Voorbeelde van Acavus haemastoma haemastoma, oorspronklik van Matara, Sri Lanka.
Foto en versameling van: H. Zell, Duitsland.
besigtig


Week 42

Voorbladbeeld van die week/2020


'n Mohiniyattam-danseres by die Kalolsavam-kunsskool in Kerala, Indië.
Foto-erkenning: Shagil Kannur
besigtig


Week 43 Volmaan op 22 Oktober 2010 in Madison, Alabama, Verenigde State van Amerika.

Die volmaan op 22 Oktober 2010 in Madison, Alabama, Verenigde State van Amerika.


besigtig


Week 44 Wikipedia:Voorbladbeeld week 44 2020
besigtig


Week 45 Wikipedia:Voorbladbeeld week 45 2020
besigtig


Week 46 Wikipedia:Voorbladbeeld week 46 2020
besigtig


Week 47 Wikipedia:Voorbladbeeld week 47 2020
besigtig


Week 48 Wikipedia:Voorbladbeeld week 48 2020
besigtig


Week 49 Wikipedia:Voorbladbeeld week 49 2020
besigtig


Week 50 Wikipedia:Voorbladbeeld week 50 2020
besigtig


Week 51 Wikipedia:Voorbladbeeld week 51 2020
besigtig


Week 52 Wikipedia:Voorbladbeeld week 52 2020
besigtig