Wikipedia:Voorbladbeeld week 8 2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Valles Marineris

Valles Marineris is 'n enorme kloofstelsel op Mars. Dit is in 1971 deur die Amerikaanse ruimtesonde Mariner 9 ontdek en ook na dié tuig vernoem: "Valles Marineris" is Latyn vir "Mariner-vallei".

Beelderkenning: NASA/JPL-Caltech