Wikipedia:Wiki-skryfmarathon/2004

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek wil voorstel dat 'n paar van ons bymekaarkom in Pretoria, bv. by 'n Greenfields met (gratis) Wifi-internettoegang en 'n skryf-maraton hou. Minstens 4 mense en dalk nie meer as 10 nie. Jy sal 'n skootrekenaar met Wifi-kaart (verkieslik) of Ethernet-kaart nodig hê. Ons kan mekaar help en ek sou dalk 'n taalversorger kan reël om in te sit. Indien lus, los jou naam hier en dui aan watter bedryfstelsel jy het of verkies en watter tipe netwerkkaart.

Let wel! Laaste toevoegings dateer uit Januarie 2004.

  1. Petrus (Wifi, Linux maar WinXP moontlik). Ek kan Wifi-konneksie deel met 'n Ethernet-naaf.