Wikipedia:Wiki-skryfmaraton

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Een manier om mede-Wikipediane te ontmoet en om goeie vordering te maak is met 'n Wiki-skryfmarathon. Mense kan êrens ontmoet en saamwerk om 'n sekere doel te bereik, of om sommer net sosiaal te verkeer met hulle gunsteling aktiwiteit. Hierdie bladsye kan gebruik word as beginplek om sulke geleenthede te koördineer.

Argief[wysig bron]