Wikipediabespreking:Spoedige verwyderings

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Nuwe blad[wysig bron]

Op alle bladsye wat vir spoedige verwydering gemerk is, is daar telkens 'n skakel na hierdie blad. Ek het dit nodig geag dat die bladsy darem ietsie bevat. Ek besef dis nie miskien 100% nie, maar ek sal nog daaraan skaaf, plus 'n bladsy vir Vandalisme en Aanstuurbladsy maak, as niemand besware het nie. Anrie 13:01, 25 April 2007 (UTC)

Dis baie goie werk Anrie! --RM 04:59, 26 April 2007 (UTC)