Wikipediabespreking:Uitgesoekte herdenkings/30 Mei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Ek het 'n probleem met die woord lanseer by 1942. Miskien - Hulle het die stad vir 90min gebombardeer 'n Vuurpyl word lanseer. Oesjaar

Die regte woord is eintlik doen, maar dit klink vir my snaaks hier ('n aanval doen). Ek het dit maar uitvoer gemaak. Winston (kontak) 20:42, 27 Maart 2012 (UTC)