Wikipediabespreking:Voorbladartikel week 30 2007

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Hierdie week begin oor twaalf ure... is ons gereed om 'n artikel hier te sit? Adriaan (SB) 10:33, 22 Julie 2007 (UTC)

Laurens kies gewoonlik die artikel op die Sondagaand vooraf (hy dra tans die verantwoordelikheid vir die kies van voorbladartikels. Ek is egter bly dat nog 'n gebruiker begin betrokke raak by wat op die voorblad gebeur - ek sien jy het voorgestel dat ons All Blacks gebruik. Miskien wil jy die bladsy amptelik nomineer? Anrie 12:28, 22 Julie 2007 (UTC)

Toe ek vanoggend opgestaan het was Patent om die een of ander rede skielik voorbladartikel, alhoewel hierdie spesifieke afdelingtjie nog nie ingevul was nie. Patent was reeds vroeër 'n voorbladartikel, dus het ek maar Kambodja gekies. Ek het ongelukkig steeds nie tyd gehad om die "All Blacks"-artikel aandagtig deur te lees nie, so verstaan asseblief dat ek ongemaklik daarmee voel om 'n artikel op die voorblad te plaas wanneer ek nie die vaagste benul het wat daarin staan nie. Anrie 04:36, 23 Julie 2007 (UTC)

Oh, nee als reg. Ek ook het nie vroeër jou boodskap op hierdie bladsy gesien nie. Adriaan (SB) 04:44, 23 Julie 2007 (UTC)