Wilco Louw

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wilco Louw Sportportaal
Volle naam Wilco Mario Louw
Geboortedatum 20 Julie 1994 (1994-07-20) (25 jaar oud)
Geboorteplek Ceres Suid-Afrika
Lengte 1,85 m
Gewig 125 kg
Skool Hoër Tegnies Drostdy
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Stut
Springbokno. 888
Jeugspanne
Jare Span
2008–2014 Westelike Provinsie
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2015– Westelike Provinsie 47 (15)
korrek soos op 12 Junie 2018.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2015– Stormers 25 (20)
korrek soos op 31 Mei 2018.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012
2014
2017–
SA Skole
Junior Bokke
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
3
5
7
(0)
(0)
(0)
korrek soos op 12 Junie 2018.

Wilco Louw (gebore 20 Julie 1994 Ceres) is ’n rugbyspeler wat op stut vir die Stormers in Superrugby speel, asook vir die Westelike Provinsie in die Curriebekerreeks.

Hy maak sy toetsdebuut vir die Springbokke op 7 Oktober 2017 teen Nieu-Seeland in Kaapstad op die ouderdom van 23.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]