Wildeleeubekkie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wildeleeubekkie
Nemesia strumosa two colours.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(klade):
(klade):
(klade):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
N. strumosa
Binomiale naam
Nemesia strumosa
Benth.

Die Wildeleeubekkie (Nemesia strumosa) is 'n klein, eenjarige blomplant wat in die lente blom. Die plant dra tweelippige blomme in 'n verskeidenheid van kleure aan regop stingels. Die plant vertoon baie mooi in tuine, rotstuine en plantbakke. Die plant verkies vol son en matige water.

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]