Wildemoerbei

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wildemoerbei
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
Divisie: Magnoliophyta
Klas: Magnoliopsida
Orde: Malpighiales
Familie: Salicaceae
Genus: Trimeria
Spesie: T. grandifolia
Binomiale naam
Trimeria grandifolia
(Hochst.) Warb.

Die Wildemoerbei (Trimeria grandifolia) is 'n klein tot middelgroot boom wat in immergroen kus- en bergwoude voorkom. Die blare is enkelvoudig, donkergroen en ronderig wat amper soos die dié van die Moerbeiboom lyk. Die blomme is klein en groenerig. Die vrugte is 5 x 2.5 mm wanneer hul ryp is, bars dan oop en stel klein, donkergrys sade vry wat elk 'n rooi aanhegsel aan die een kant het.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]