Wildenartjie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wildenartjie
Nasionale nommer: 262 [1]
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Plantae
(geen rang): Angiosperms
(geen rang): Eudicots
(geen rang): Rosids
Orde: Sapindales
Familie: Rutaceae
Genus: Toddaliopsis
Spesie: T. bremekampii
Binomiale naam
Toddaliopsis bremekampii
I.Verd.

Die Wildenartjie (Toddaliopsis bremekampii) is 'n klein, immergroen boom wat voorkom vanaf die noorde van KwaZulu-Natal tot in die Soutpansberge en die suide van die Zimbabwe se hooglande. Die boom groei in droë woud en die knobbelrige, suurlemoenagtige vruggies is kenmerkend.

Bronne[wysig | wysig bron]

  1. Van Wyk, Piet (2008). Field guide to the TREES of the Kruger National Park. Kaapstad: Struik. p. 242. ISBN 978-1-77007-759-1.

Sien ook[wysig | wysig bron]