Wilhelm von Homburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Wilhelm von Homburg
Geboortenaam Norbert Grupe
Geboorte (1940-08-25)25 Augustus 1940
Nasionaliteit Duits
Sterfte 10 Maart 2004 (op 63)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Wilhelm von Homburg (25 Augustus 1940 – 10 Maart 2004) was 'n Duitse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Wrecking Crew (1968), Die Hard (1988), Ghostbusters II (1989), en In the Mouth of Madness (1994).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1968: The Wrecking Crew
  • 1977: Stroszek
  • 1978: I Am My Films - A Portrait of Werner Herzog
  • 1988: Die Hard
  • 1989: Ghostbusters II
  • 1994: In the Mouth of Madness
  • 2002: The Boxing Prince

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1967: Hoheit lassen grüßen
  • 1975: Der Prinz von Homburg ging k.o.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]