Will Rothhaar
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Will Rothhaar | |
Geboortenaam | William Edward Lamar Rothhaar[verwysing benodig] |
---|---|
Geboorte | 12 Januarie 1987 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, assistentregisseur, en komponis |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Will Rothhaar (gebore 12 Januarie 1987) is 'n Amerikaanse akteur, assistentregisseur, en komponis. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Kingpin (1996), Jack Frost (1998), Hearts in Atlantis (2001), en Battle Los Angeles (2011).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: Kingpin
- 1998: Jack Frost
- 2001: Hearts in Atlantis
- 2003: Kart Racer
- 2008: 33 Griffin Lane
- 2008: Print
- 2011: Battle Los Angeles
- 2013: Line of Duty
- 2018: Chance Has No Empathy
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2004: Listen Up
- 2009: Workshop
- 2012: Sloppy Tacos
- 2014: The Ladies Restroom
- 2015: 427
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1999: Black and Blue
- 2013: Killing Kennedy
- 2014: Wild Blue
- 2014: How Divine!
- 2017: Enough About You
Video's
[wysig | wysig bron]- 2014: Camelot's End: The Making of Killing Kennedy