William Bryant (akteur)

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William Bryant
Geboortenaam William Robert Klein
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Bryant (31 Januarie 1924 – 26 Junie 2001) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Gable and Lombard (1976) en in die televisiereekse Combat! (1962), Battlestar Galactica (1978), en Simon & Simon (1981).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: King Dinosaur
  • 1965: Broken Sabre
  • 1976: Gable and Lombard
  • 1978: Corvette Summer
  • 2001: Metal

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1957: The Web
  • 1959: The Rebel
  • 1960: The Blue Angels
  • 1961: Tallahassee 7000
  • 1962: Combat!
  • 1965: Branded
  • 1967: Hondo
  • 1968: Lancer
  • 1975: Switch
  • 1978: Battlestar Galactica
  • 1981: Simon & Simon
  • 1981: The Fall Guy

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1955: Dr. Harvey W. Wiley
  • 1955: The Hammer and the Sword
  • 1961: Las Vegas Beat
  • 1962: Johnny Dollar
  • 1963: Postmark: Jim Fletcher
  • 1974: Death in Space
  • 1976: The Flight of the Grey Wolf
  • 1980: Gridlock

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]