Gaan na inhoud

William Hootkins

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
William Hootkins
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam William Michael Hootkins
Geboorte (1948-07-05)5 Julie 1948
Sterfte 23 Oktober 2005 (op 57)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Hootkins (5 Julie 1948 – 23 Oktober 2005) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Star Wars: Episode IV - A New Hope (1977), Flash Gordon (1980), Raiders of the Lost Ark (1981), en Batman (1989).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1977: Star Wars: Episode IV - A New Hope
  • 1980: Flash Gordon
  • 1981: Raiders of the Lost Ark
  • 1989: Batman
  • 1993: The Milky Life
  • 1994: Death Machine

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1977: Plum's Plots and Plans
  • 1979: Two Up, Two Down
  • 1981: The Life and Times of David Lloyd George
  • 1999: Wild Indonesia
  • 2001: American Voices
  • 2003: Monsters We Met

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1977: Come Back, Little Sheba
  • 1978: The Billion Dollar Bubble
  • 1989: Monkeys
  • 1992: Gummed Labels
  • 1998: Like Father, Like Santa
  • 1999: Exodus Earth
  • 2000: Animated Epics: Moby Dick
  • 2000: They Call Him Chantek
  • 2002: Mysteries of the Smithsonian
  • 2003: Mars: Pioneering the Planet
  • 2004: L.A. 10,000 B.C.
  • 2004: Seven Journeys in the American West

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]