William McGhee

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William McGhee
Geboorte (1930-07-24)24 Julie 1930
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 17 Februarie 2007 (op 76)
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William McGhee (24 Julie 1930 – 17 Februarie 2007) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Don't Look in the Basement (1973), 1918 (1985), On Valentine's Day (1986), en Riverbend (1989).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1965: High Yellow
  • 1973: Don't Look in the Basement
  • 1975: Slick Silver
  • 1985: 1918
  • 1986: On Valentine's Day
  • 1989: Riverbend

Televisierolprente[wysig | wysig bron]

  • 1966: Curse of the Swamp Creature

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]