William Mims

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William Mims
Geboorte (1927-01-15)15 Januarie 1927
Nasionaliteit Amerikaans
Sterfte 9 April 1991 (op 64)
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1956–1988
Internet-rolprentdatabasis-profiel

William Mims (15 Januarie 1927 – 9 April 1991) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Day Mars Invaded Earth (1963), Hot Rods to Hell (1967), en The Ballad of Cable Hogue (1970), en in die televisiereeks Kung Fu (1972).

Filmografie[wysig | wysig bron]

Rolprente[wysig | wysig bron]

  • 1960: Walk Tall
  • 1963: The Day Mars Invaded Earth
  • 1967: Hot Rods to Hell
  • 1970: The Ballad of Cable Hogue
  • 1990: Crazy Horse and Custer: The Untold Story

Televisiereekse[wysig | wysig bron]

  • 1972: Kung Fu
  • 1975: Adams of Eagle Lake

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]