William Small-Smith

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
William Small-Smith Sportportaal
Volle naam William Thomas Small-Smith
Geboortedatum 31 Maart 1992 (1992-03-31) (27 jaar oud)
Geboorteplek Johannesburg, Suid-Afrika
Lengte 1,84 m
Gewig 90 kg
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van Pretoria
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Senter
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2013- UP-Tuks 5 (0)
korrek soos op 12 Julie 2014.
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011- Blou Bulle 10 (25)
korrek soos op 12 Julie 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2014 Bulls 7 (5)
korrek soos op 12 Julie 2014.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2012 SA onder-20 3 (10)
Nasionale Sewesspan
Jare Land Toernooie
2011-12 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika

William Small-Smith (gebore op 31 Maart 1992 in Johannesburg) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler, wat tans vir die Blou Bulle speel.[1]

Jeugvlak[wysig | wysig bron]

Hy het die onder-13 Goue Leeus by die 2005 Cravenweek verteenwoordig. Hy is toe na Grey-kollege in Bloemfontein, waar hy die Vrystaat verteenwoordig het op o.16- en o.18-vlak tussen 2008 en 2010.

Blou Bulle[wysig | wysig bron]

In 2011 sluit hy aan by die Blou Bulle en maak sy buiging in die 2011 Vodacombeker-wedstryd teen die Vrystaat Cheetahs.[2] Hy speel ook 'n verdere veertien keer vir die o.19-span in die seisoen.

Sewes- en Juniorwêreldkampioenskappe[wysig | wysig bron]

Aan die einde van 2011 is hy egter ingesluit in die SA Sewesspan vir drie bene van die 2011-12 IRR Wêreldreeks. Hy het die seëvierende SA o.20-span in die 2012 IRR Juniorwêreldbeker verteenwoordig.

Varsity Cup[wysig | wysig bron]

Small-Smith verteenwoordig ook UP-Tuks in 2013,[3] maar doen 'n besering op voor die eindstryd teen die Maties.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "Player Profile William Small-Smith". South African Rugby Union. Besoek op 10 April 2013. 
  2. "Toyota Free State Cheetahs vs Vodacom Blue Bulls". South African Rugby Union. Besoek op 10 April 2013. 
  3. "2013 UP-Tuks Varsity Cup squad". South African Rugby Union. Besoek op 10 April 2013. 
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.