Wiltrud

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Wiltrud is 'n ou Duitse vrouenaam.

Oorsprong en betekenis van die naam[wysig | wysig bron]

Die naam is afkomstig van ou-Hoogduits, en verbind die woord willio (wil) met trud (krag, sterkte).

Die Naamdag[wysig | wysig bron]

Variante[wysig | wysig bron]

Wiltrude, Willtrud, Wiltraud, Wiltraut.

Bekende namedraers[wysig | wysig bron]