Wit koningvis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Wit koningvis
Pseudocaranx dentex
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Carangidae
Genus: Pseudocaranx
Spesie: P. dentex
Binomiale naam
Pseudocaranx dentex
(Bloch & Schneider, 1801)

Die Wit koningvis (Pseudocaranx dentex) is 'n vis wat voorkom in die nie-tropiese gedeeltes van die Middellandse See, Atlantiese Oseaan, die Indiese-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika suidwaarts vanaf Durban. In Engels staan die vis bekend as die White kingfish.

Jong Wit koningvisse

Sien ook[wysig]

Eksterne skakel[wysig]

Bron[wysig]