Witkol-klipkabeljou

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witkol-klipkabeljou
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Perciformes
Familie: Serranidae
Subfamilie: Epinephelinae
Genus: Epinephelus
Spesie: E. coeruleopunctatus
Binomiale naam
Epinephelus coeruleopunctatus
(Bloch, 1790)

Die Witkol-klipkabeljou (Epinephelus coeruleopunctatus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, Oos-Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted rockcod.

Identifikasie[wysig | wysig bron]

Die vis word tot 60 cm lank. Die vis donkerblou tot grysbruin van kleur met groot wit vlekke wat gemeng met kleiner kolletjies oor die hele lyf voorkom. Die kop is gepunt terwyl die agterste gedeelte van die stertvin swart is met geen kolle op nie.

Die vis leef aflandig op koraal- en rotsriwwe in water wat 4 tot 65m diep is. Die vis is 'n alleenloper en bly gewoonlik in die dag naby onderwater grotte of skeure. Hulle vreet vissies en skaaldiere. Hierdie vis kom algemeen voor.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]