Witogie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search
Witogie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Subfilum: Vertebrata
(Cuvier, 1812)
Infrafilum: Gnathostomata
Superklas: Osteichthyes
(Huxley, 1880)
Klas: Actinopterygii
Subklas: Neopterygii
Infraklas: Teleostei
Superorde: Acanthopterygii
Orde: Cyprinodontiformes
Familie: Poeciliidae
Subfamilie: Aplocheilichthyinae
Genus: Aplocheilichthys
(Bleeker, 1863)[2]
Spesie: A. macrurus
Binomiale naam
Aplocheilichthys macrurus
(Boulenger, 1904)[3]
Sinonieme
  • Aplocheilus macrurus (Boulenger, 1904)
  • Haplochilichthys macrurus (Boulenger, 1904)
  • Haplochilus macrurus (Boulenger, 1904)
  • Micropanchax macrurus (Boulenger, 1904)[4]

Die Witogie (Aplocheilichthys macrurus) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunenerivier. Daar is ook onbevestigde berigte dat die vissie in die Okavangorivier en die Cuanzarivier in Angola voorkom. In Engels staan dit bekend as die White-eye topminnow.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die vissie het 'n slank lyf met die dorsale vin wat agter op die rug en kleiner as die anale vin is. Die stertvin is ietwat bolrond. Die vis is deurskynend ligbruin van kleur met donker rante op die dorsale en middellyf skubbe. Daar is ook 'n donker bruin of swart streep op die snoet en agter die oog. Die vis is wit aan die onderkant. Die skubbe net agter die kieue en bo die pektorale vinne is blouerig. Die vissie word tot 35mm  lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Die vis leef aan die beboste kante van riviere en vloedvlaktes van die hoofrivier.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Bron[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. IUCN (en)
  2. ITIS (en)
  3. Boulenger, G. A., 1904. Descriptions of new West-African freshwater fishes. Ann. Mag. Nat. Hist. (Ser. 7) v. 14 (núm. 79): 16-20.
  4. Catalogue of Life (en)

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]