Gaan na inhoud

Witspeldekussing

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Witspeldekussing
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Proteales
Familie: Proteaceae
Genus: Leucospermum
Spesie:
L. pedunculatum
Binomiale naam
Leucospermum pedunculatum
Klotzsch, (1845)

Die witspeldekussing (Leucospermum pedunculatum) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap, waar dit voorkom aan die kus van Franskraal tot by Danger Point. Die struik is klein en word 0,3 m hoog en dra blomme van Augustus tot Januarie.

In Engels staan dit as die White-trailing pincushion bekend.

Galery

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Bronnelys

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]