Witspikkel-blaasop

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Jump to navigation Jump to search

Witspikkel-blaasop
Whitespotted puffer.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superclass:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. hispidus
Binomiale naam
Arothron hispidus
(Linnaeus, 1758)

Die Witspikkel-blaasop (Arothron hispidus) is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot die by Knysna. In Engels staan die vis bekend as die Whitespotted puffer.

Voorkoms[wysig | wysig bron]

Die kop en lyf is gryserig en bedek met wit kolletjies. Die onderkant is wit. Daar is 2 -3 onreëlmatige vertikale strepe net onder die kop en basis van die pektorale vinne. Die vis word tot 48 cm lank.

Habitat[wysig | wysig bron]

Witspikkel-blaasoppe word gewoonlik in areas met seegras aangetref.

Hulle verkies koraal- en rots riwwe om in te leef in water wat 1 – 50 m diep is en is omnivore.

Sien ook[wysig | wysig bron]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Arothron hispidus

Bron[wysig | wysig bron]

Eksterne skakel[wysig | wysig bron]